Die witgatspreeu

Ons almal kom vandag byeen Om die dood van die witgatspreeu te beween   Hy was die held vir jare lank menigde verwer het hom bedank.   Sy korrel was goed en sy mik sekuur Sy teiken eenvoudig elke witgeverfde muur.     Fishman,

Waar het diè nege en neentig goed verdwyn?

Fanta Naartjie Groovy koeldrank Vanilla Coke Mello Yello Cannada Dry Fresca Life savers Nestle Caravan sjokolade Dirkie’s Simba Kreols Bubbaloo Star toffies Winter drops Sen sen Sunrise toffies Fruit Pastilles Eskimo pie Datsun 120Y Chev Constancia Oshkosh Volkswagen Fastback Kombi Citi Golf VW Beetle 1600 SP Opel Manta Ford F100 Ford F250 Stampkarre Treine Lister… Continue reading Waar het diè nege en neentig goed verdwyn?